WordPress Theme

Products in Cart :
You have 0 items in your cart
Value : R0

about-us


About Us

Just outside Oudtshoorn lie the vineyards of Sandkoppies, home of Grundheim Wines, established in 1858. Six generations have been farming here for more than a century. The farm uses a historic wine cellar, more than 100 years old. Grundheim is famous for it’s fermentation process in open tanks. Everything still gets personal attention – from bottling to labeling. Grundheim is famous for its witblits made in a traditional brandy still. The label shows a bull terrier – equally witblits has a bite and grip.

Grundheim produces unique products – muscadel, port, home made liqueurs and potstill brandy. The many awards salute the popular brand. You cannot leave the Little Karoo without a product or two. Discover a treasure of taste at Grundheim.

 

 


Die Wynhuis

Grundheim maak sy wynhuis oop April 1994 en verkoop sy eerste soetwyn onder sy eie handelsmerk.

Die eienaar, Danie Grundling van Grundheim wyne, het ‘n paar jaar terug besluit om die 5 ha van sy plaas wat veldgrond is, opsy te sit vir bewaring, vir die toekoms en het ook in-tussen besluit om van al sy lewende hawe op die plaas ontslae te raak en net met druiwe en lusern te boer.

 

about-us
 
about-us


Ons Spesialiseer

Die plaas is geleë tussen Oudtshoorn en Calitzdorp op die R 62 roete, so 14 km buite Oudtshoorn. Grundheim wyne is al 5 geslagte(huidige eienaar) in die Grundling familie. Die bestuursspan bestaan uit pa en seun, Danie en Dys, waarvan Dys ook die wynmaker is. Grundheim spesialiseer hoofsaaklik in soetwyne, porte, likeurs en hul vlagskip, die witblits. Hier word nog op die tradisionele manier wyne gemaak en gestook. Die witblits word in ons tuisgemaakte likeure gebruik, wat ‘n groot aftrek by ons kliente het. Ons het ook ‘n nuwe toevoeging tot die reeks, “ Happy Cow” koffie roomlikeur wat enige vrou se hart kan sag maak.

 


News Headlines

     

     

     

    Newsletter

    Join our digital mailing list and get news, deals, and be first to know about events at Grundheim Wines

    Subscribe to our newsletter



    Join Leave


    Security Code (Please do the sum)
    CAPTCHA Image
       Reload Image
    Enter Code*:

    Visit us

    Grundheim Wines
    P.O. Box 400, Oudtshoorn, 6620
    Phone: +27 (0) 71 657 4851
    Fax - E-mail: 086 616 6311

    Our Hours

    • Monday
      09:00 - 17:00
    • Tuesday
      09:00 - 17:00
    • Wednesday
      09:00 - 17:00
    • Thursday
      09:00 - 17:00
    • Friday
      09:00 - 17:00
    • Saturday
      09:00 - 13:00
    • Public Holidays
      10:00 - 15:00
    • Christmas. New Years. Good Friday
      Closed